
My reis in die leerbesigheid het al vroeg begin, die jaar ná my hoërskoolloopbaan.
Ek het vanaf 2018 in ’n leermeubelfabriek gewerk. Daar het ek my liefde vir die materiaal, masjiene en skepkuns ontdek.
Daarna het ek ervaring by ’n leermeubelwinkel opgebou. Die daaglikse interaksie met kliënte het my wys gemaak oor hoe leer aan hul vereistes en begeertes kan voldoen.
In die leerbedryf wou ek en my vrou meer hê. Dit wat vir ons ’n stokperdjie was, het vinnig verander in ’n liefde wat ons nie anders kon as om na te streef nie.
Ons het ons aspirasies en drome vir Willebok in Maart 2023 aan ons Hemelse Vader toevertrou en ’n stap in geloof geneem om ons klein besigheid uit te brei.
Ek het my voltydse werk verlaat om die droom van ’n klein, plaaslike besigheid na te streef.
Vandag is ons geseënd genoeg om as gesin aan Willebok Leather te bou. Ons het sedertdien nie teruggekyk nie.
Alle eer aan God!
- - -
In 2018, I started working at a leather furniture factory, where I discovered my love for the material, the machinery, and the art of craftsmanship.
I then gained further experience at a leather furniture store. My daily interactions with customers taught me how leather could meet their needs and desires.
I wanted more from the leather industry, and so did my wife. What started as a hobby quickly grew into a passion that we simply could not ignore.
In March 2023, we entrusted our aspirations and dreams for Willebok to our Heavenly Father and took a step of faith to grow our small business.
I left my full-time job to pursue the dream of building a small, local business.
Today, we are blessed to build Willebok Leather together as a family. We have never looked back.
All glory to God!